Loading... 5FC30C3A-2216-460D-A08B-9E6A8E3864A4
Image of Auction Item

Blesbok

Item Number: 167
Category: Food and Beverages
Retail Value: PRICELESS
Bidding Starts at:

ZAR R1,900.00

0 Bids
Minimum Bid Increment: ZAR R50
Support and Processing Fee: 6.00%
Time Until Opening
5
Days
:
17
Hours
:
15
Minutes
:
07
Seconds
Starts on:
Mon, Jan 01, 0001 12:00 AM

Description

Die koper moet die blesbok self skiet. Die koper is verantwoordelik vir die verwerking van die vleis Jag moet vooraf gereël word en geskied onderhewig aan die eienaar se toestemming en toepaslike jagreëls.

Additional Information

BELANGRIKE INLIGTING AAN KOPERS
Alle items kan Vrydag 27 November tussen 08:00 en 12:00 afgehaal word, 
asook daarna van Maandag tot Vrydag gedurende kantoorure.
Betaling kan by die kerkkantoor gedoen word. Indien u per EFT betaal, 
bring asseblief bewys van betaling saam wanneer u die items afhaal.
Neem kennis: ’n Administrasiefooi van 6% is op alle items van toepassing.
Baie dankie vir u ondersteuning aan Lichtenburg Klipkerk!