Hout Venster Rame
Item Number: 134
Category: Home and Garden
Retail Value: PRICELESS
Bidding Price:
ZAR R464.00
Highest Bidder: 54199
Bidding has ended on this item.
Minimum Bid Increment: ZAR R1
Buyer's Premium: 5.00%
Description
Hout Venster Rame Goeie Kondisie 2x Dubbel 1x Enkel
Additional Information
Die jaarlikse aanlyn veiling van Lichtenburg Klipkerk is 'n opwindende fondsinsamelingsprojek wat aan die gemeenskap 'n geleentheid bied om deel te neem en sodoende finansieël by te dra tot ons projekte. D.m.v. hierdie platform word 'n verskeidenheid items te koop aangebied en is almal welkom om te bied. Die finansiële ondersteuning stel die Gemeente instaat om ons missie en bedieninge te versterk en weer terug te ploeg in projekte wat na aan ons hart is. Sluit aan en maak n verskil! Enige donasies sal hartlik waardeer word. Vir enige navrae kontak asb vir Rico by 078 039 0533.