Houtkerkbank
Item Number: 16
Category: Home and Garden
Retail Value: PRICELESS
Bidding Starts at:
ZAR R1,500.00
0 Bids
Bidding has not started on this item.
Minimum Bid Increment: ZAR R50
Support and Processing Fee: 6.00%
Time Until Opening
5
Days
Days
:
17
Hours
Hours
:
13
Minutes
Minutes
:
15
Seconds
Seconds
Description
Lang houtbank met ’n rugleuning en stewige pote. Geskik vir ’n kerk, stoep, tuin of rustieke huisversiering.
Additional Information
BELANGRIKE INLIGTING AAN KOPERS Alle items kan Vrydag 27 November tussen 08:00 en 12:00 afgehaal word, asook daarna van Maandag tot Vrydag gedurende kantoorure. Betaling kan by die kerkkantoor gedoen word. Indien u per EFT betaal, bring asseblief bewys van betaling saam wanneer u die items afhaal. Neem kennis: ’n Administrasiefooi van 6% is op alle items van toepassing. Baie dankie vir u ondersteuning aan Lichtenburg Klipkerk!

