Loading... 5FC30C3A-2216-460D-A08B-9E6A8E3864A4
Image of Auction ItemImage of Auction Item

Ronde houtskoolbraai

Item Number: 26
Category: Home and Garden
Retail Value: PRICELESS
Bidding Starts at:

ZAR R250.00

0 Bids
Minimum Bid Increment: ZAR R10
Support and Processing Fee: 6.00%
Time Until Opening
5
Days
:
17
Hours
:
14
Minutes
:
46
Seconds
Starts on:
Mon, Jan 01, 0001 12:00 AM

Description

Swart ketelbraai op wiele, met deksel en braaigereedskap.

Additional Information

BELANGRIKE INLIGTING AAN KOPERS
Alle items kan Vrydag 27 November tussen 08:00 en 12:00 afgehaal word, 
asook daarna van Maandag tot Vrydag gedurende kantoorure.
Betaling kan by die kerkkantoor gedoen word. Indien u per EFT betaal, 
bring asseblief bewys van betaling saam wanneer u die items afhaal.
Neem kennis: ’n Administrasiefooi van 6% is op alle items van toepassing.
Baie dankie vir u ondersteuning aan Lichtenburg Klipkerk!