Loading... 5FC30C3A-2216-460D-A08B-9E6A8E3864A4
Image of Auction ItemImage of Auction Item

Swart metaal-kroegstoele

Item Number: 7
Category: Home and Garden
Retail Value: PRICELESS
Bidding Starts at:

ZAR R300.00

0 Bids
Minimum Bid Increment: ZAR R10
Support and Processing Fee: 6.00%
Time Until Opening
5
Days
:
17
Hours
:
13
Minutes
:
07
Seconds
Starts on:
Mon, Jan 01, 0001 12:00 AM

Description

Twee hoë swart metaalstoele met ronde sitplekke en rugleunings. Geskik vir ’n kombuiseiland, kroegtoonbank of werksruimte

Additional Information

BELANGRIKE INLIGTING AAN KOPERS
Alle items kan Vrydag 27 November tussen 08:00 en 12:00 afgehaal word, 
asook daarna van Maandag tot Vrydag gedurende kantoorure.
Betaling kan by die kerkkantoor gedoen word. Indien u per EFT betaal, 
bring asseblief bewys van betaling saam wanneer u die items afhaal.
Neem kennis: ’n Administrasiefooi van 6% is op alle items van toepassing.
Baie dankie vir u ondersteuning aan Lichtenburg Klipkerk!